CommunityNewsNews

Studente bly nog rustig in Drie Riviere

VEREENIGING. - Die studente wat by die huis op die hoek van Suikerbos- en Whareerylaan, in Drie Riviere, ingetrek het, is nog steeds daar.

Dalene Venter, DA-raadslid van Drie Riviere, die wykskomitee en gemeenskap is hard aan die werk om die nuwe verwikkeling halt te roep. Verskeie departemente van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit het ook ‘n ondersoek van stapel gestuur.

Daar heers egter kommer oor die toename in geraas en misdaad asook die invloed wat die oorbewoning op die infrastruktuur gaan hê.

Die studente is met ‘n bus op 16 Februarie by die huis afgelaai met matrasse en hul bagasie.

Lees meer hieroor in Vaalweekblad van 22 Februarie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button