
Die voorval het by die Rosslyn-stasie in Pretoria-Noord plaasgevind. Die treine, ‘n goederetrein en passasierstrein was vol passasiers en meerderheid van die mense het geringe beserings opgedoen en sowat 5% ernstige beserings.
Geen sterftes is aangemeld nie.
Die voorval word ondersoek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



