NewsNews

KYK: Skade in Wolmaransstad weens vloede

Na die hewige reën wat in verskeie dele van die land uitgesak het, staan Wolmaransstad beslis voor in die ry wat skade betref. 

Inwoners moes inderhaas hul wonings ontruim, maar vir sommige was dit reeds te laat en is die skade gedoen.

In dié video kan jy sien hoe die N12 by Wolmaransstad lyk:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button