
Volgens die United Stated Geological Survey (USGC) het die aardbewing om 05:08 plaasgevind en 5,2 op die Richterskaal gemeet.
Die aardbewing het volgens die USGC 5 km onder die aardkors ontstaan en die episentrum was 8 km van die Noordwes-dorpie Stilfontein, en ongeveer 41 km van die studentedorp Potchefstroom.
Inwoners van onder meer Pretoria, Johannesburg, Orkney en Klerksdorp het dit ook gevoel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



