News

So lyk die verhogings wat Emfuleni wil implementeer

Inwoners van Emfuleni het tot 5 Mei om beswaar aan te teken teen die verwagte tariefverhogings wat die munisipaliteit wil implimenteer.

Die waarnemende munisipale bestuurder, C. Kekana, het in ‘n verklaring gesê tariefverhogings is tydens ‘n spesiale raadsvergadering op 31 Maart goedgekeur.

Elektrisiteitstariewe styg met 2%, terwyl daar ‘n 8% verhoging vir vullisverwydering voorgestel is, en 10.2% verhoging vir water en sanitasie.

Die verhogings sal op 1 Julie in werking tree.

Inwoners wat beswaar wil maak kan hul geskrewe besware na die volgende adres pos.

The Office of the Municipal Manager
P.O. Box 3
Vanderbijlpark
1900 

 

Vir meer inligting klik op die skakel: Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button