CommunityLocal newsNewsNews
Knysna kry hulp uit Vaaldriehoek (Video – Jannie du Plessis)
VANDERBIJLPARK. - Met vier mense dood in die ongekende brande in die Knysna omgewing het baie mense uit hul huise gevlug en word in tydelike vestings gehuisves. Vaaldriehoekers het in een dag soveel geskenk dat die oorspronklike bakkie en sleepwa vervang moes word met 'n vragmotor. LEES MEER HIEROOR IN VAALWEEKBLAD 14 JUNIE.

VANDERBIJLPARK. – Met vier mense dood in die ongekende brande in die Knysna omgewing het baie mense uit hul huise gevlug en word in tydelike vestings gehuisves. Vaaldriehoekers het in een dag soveel geskenk dat die oorspronklike bakkie en sleepwa vervang moes word met ‘n vragmotor.
LEES MEER HIEROOR IN VAALWEEKBLAD 14 JUNIE.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



