CommunityLocal newsNewsNews

Groot drama na vals aantyging oor ontvoering

"Ek en my familie gaan deur hel, en dit alles net oor vals bewerings op Facebook." Só sê me. Carli Fourie, nadat 'n foto van haar en 'n vals bewering dat sy by kinderontvoering vanaf 'n plaaslike laerskool betrokke was, onlangs op sosiale media verskyn het.

*Lees volgende week in Vaalweekblad meer oor dié ongelukkige voorval en die gevolge wat vals bewerings kan hê vir die slagoffers en die oortreders wat sulke “fake news” versprei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button