EntertainmentNews

Man doodgeskiet in voertuig

'n Tragiese toneel het gisteraand laat in Embalenhle in Mpumalanga afgespeel toe 'n man in sy voertuig doodgeskiet is.

Die man is vermoedelik is sy 50s.

Volgens Russel Meiring, woordvoerder vir ER24, het die voertuig in die pad gestaan met paramedici se aankoms op die toneel.

Hy het oor sy stuurwiel gelê en was reeds dood. Hy het glo verskeie skietwonde aan sy liggaam gehad.

Plaaslike owerhede ondersoek die voorval.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button