Entertainment

Man vermis sedert Maart.

VEREENIGING. - Familie van mnr. Eben Nel wat sedert Maart vermis is, is rasend van bekommernis en vra dat enige persoon wat hom dalk gesien het hulle asseblief moet kontak.

Mnr. Nel is 58 jaar oud en het laaste in Vereeniging gewoon.
Hy het twee voertuie, ‘n silwer BMW (CND283L) en ‘n swart Bantam bakkie (CMK806L).
Sy suster, mev. Tia van Vuuren het sy verdwyning ook by die polisie aangemeld. Enige persoon met inligting kan haar by 082 446 6515 skakel. 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button