News
Leeus ontsnap in die Vaal
DENEYSVILLE. - Twee leeus van die Deneys Croc Ranch het gisteraand uit hul hokke onstsnap.
Een van die leeus is steeds op die plaas, maar nie in sy hok nie, terwyl die ander een in ‘n boom, oorkant die pad op ‘n ander plot, sit.
Vaalweekblad se joernalis, Jannie du Plessis, is tans by die Deneys Croc Ranch.
Meer inligting volg binnekort.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



