News

Man dood na bakkie hom tref

'n 40-jarige man is dood na hy deur 'n bakkie getref is.

Die voorval het gisteraand net na 18:00 op die M13-Wes in Pinetown plaasgevind.

Die man het glo oor die pad gehardloop toe hy deur die bakkie getref is.

Met paramedici van Netcare 911 se aankoms by die toneel, het die man reeds aan sy beserings beswyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button