News

UPDATE: Leeus ontsnap in Vaal

DENEYSVILLE. - Twee mans is tans besig om die leeu-mannetjie, Maluti, uit die boom te kry sodat hy terug hardloop plaas toe.

Die leeu-wyfie is volgens inligting terug in haar hok.

Die hulp van ‘n veearts word dringend benodig om Maluti te ‘dart’, sodat dit nie nodig is om hom te skiet indien dinge nie volgens plan verloop nie.

Hy sit steeds in die boom, oorkant die pad, op ‘n ander plot.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button