CommunityLocal newsNewsNews

Verkragte kinders: “Niemand wil ons help nie” (Klankopname)

VAALDRIEHOEK. - Vaalweekblad het 'n skokkende klankopname ontvang waarin 'n 10-jarige dogtertjie beweer sy word vir 'n geruime tyd seksueel misbruik deur mans wat sy ken.

NIE VIR SENSITIEWE LUISTERAARS NIE!!!

In die klankopname sê sy onder meer dat niemand hulle wil help nie en dat die man wat die goed met haar doen ook ‘n baba het en dat die baba moontlik ook ‘n slagoffer is.

Sy is egter, volgens haar, nie die enigste slagoffer nie. Dit bly egter steeds bewerings en die saak moet nog ondersoek word. Die name op die opname is uitgehaal en die stem is verander om die minderjarige kind te beskerm.

Die kinders moet dringend uit die omstandighede gered word.

Enige persoon of rolspelers wat hulp kan aanbied kan 082 924 4340 skakel.

*Vaalweekblad is in besit van meer klankopnames van ander kinders uit dieselfde huis.

LUISTER KLANKOPNAME HIER:

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button