News

Polisieman dood na hy met spies aangeval word

'n Polisieman is dood na hy met 'n spies gesteek is toe hy 'n vrou wat met 'n mes aangeval word te hulp gesnel het.

Die voorval het naby Newcastle in Madadeni gebeur.

Ao. Sascha Naidoo (45) was verbonde aan die K9-honde eenheid van Newcastle.

Toe hy die vrou se aanvaller nader het dié hom met ‘n spies gesteek in sy been.

Die spies het glo sy hoofslagaar getref. Jy is onmiddelik hospitaal toe geneem en sy been geamputeer. Hy het egter later aan sy beserings beswyk.

Die 59-jarige aanvaller is in hegtenis geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button