News

R59 tussen Johan le Roux- en Meyer-afrit steeds gesluit

Inwoners van Sicelo is steeds besig om die R59 met brandende bande en klippe te versper.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

Chaos heers omdat inwones ongelukkig is oor behuising.

Voertuie word ook met klippe gegooi.

Die polisie is op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button