Só moet ‘n sakeman of -vrou mos hul ware wys!
Geen wonder hierdie sakelui is so suksesvol nie... Hulle verstaan die kuns om feestelik sake te doen!

Lede van die Goue Driehoek Sakekamer, bestaande uit sakelui vanuit Sasolburg, Vanderbijlpark, Vereeniging en Meyerton, het onlangs aan die Sakekamer se jaarlikse mediadag deelgeneem. Die dag is onder andere ook deur MooiVaal Media, eienaars van Vaalweekblad en Ster, ondersteun. Hier is ‘n klompie van die sakeondernemings wat die dag hul dienste en handelsware bekendgestel het. Die foto’s en advertensies verskyn ook in die papieruitgawe van Vaalweekblad se 5 Julie-uitgawe.
Hou gerus die onderstaande sakemense in gedagte wanneer jy sulke dienste benodig. Sakemense wat op soortgelyke Sakekamerblaaie wil adverteer, is welkom om Sharon van MooiVaal Media te skakel by 016 950 7000.


************************


**********************


***************************


************************


**************************


*************************


**************************


******************


*****************************


*************************


**************************


***********************


************************


***********************





