CommunityLocal newsNewsNews

Drie voertuig ongeluk – een ernstig beseer (Fotos)

VANDERBIJLPARK. - In 'n ongeluk vanmiddag 2 Augustus op die T-aansluiting van Frikkie Meyer boulevard en Jan van Riebeeck boulevard, is 'n vrou ernstig beseer. Die ongeluk het ongeveer 11:30 gebeur tussen die bestuurders van 'n Mercedes benz, 'n Volkswagen Polo en 'n Toyota Fortuner. Beide die bestuurder van die Fortuner en Polo is ongedeerd behalwe vir skok. Die vrou in die Mercedes is deur ER24 en die Provinsiale Ambulansdiens op die toneel gestabiliseer en na die Emfuleni Mediclinic geneem vir behandeling. Die polisie ondersoek die saak.

VANDERBIJLPARK. – In ‘n ongeluk vanmiddag 2 Augustus op die T-aansluiting van Frikkie Meyer boulevard en Jan van Riebeeck boulevard, is ‘n vrou ernstig beseer.

Die ongeluk het ongeveer 11:30 gebeur tussen die bestuurders van ‘n Mercedes benz, ‘n Volkswagen Polo en ‘n Toyota Fortuner. Beide die bestuurder van die Fortuner en Polo is ongedeerd behalwe vir skok. Die vrou in die Mercedes is deur ER24 en die Provinsiale Ambulansdiens op die toneel gestabiliseer en na die Emfuleni Mediclinic geneem vir behandeling. Die polisie ondersoek die saak.

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button