CommunityLifestyleLocal newsNews

Het jy al dié week se uitgawe van Vaalweekblad gekoop?

Dié week se Vaalweekblad is soos altyd propvol nuus en 'n ware winskoop teen slegs R5-40. Koop Vaalweekblad en stel ons sodoende in staat om daagliks GRATIS nuus op Vaalweekblad Facebook en www.vaalweekblad.com aan jou te bied.

 

Retha Fitchat

* Mnr. Kingsol Chabalala, leier van die DA in Emfuleni-Noord, wat die afgelope maande ‘n hewige geveg in die media gevoer het teen ANC misbruike en korrupsie in Emfuleni, is voor sy huis in Vanderbijlpark geskiet.

* Wat het toe geword van die verdwene bussie en busbestuurder van die Laerskool Vaalrivier? Lees die skokkende nuwe verwikkelinge in dié uitgawe.
* AfriForum hou die Vaaldriehoek veilig met hul nagpatrollies.
* ‘n Vrou verskyn in die hof, sewe jaar nadat ‘n bekende oud-sportman in sy huis doodgebrand het.
* Mnr. Fanie Blignaut, geiefde huisvader van die Lewenslig-sentrum vir breingestremde volwassenes, verloor die punte van drie van sy vingers maar werk weer dat dit klap!
* Vereeniging Gimnasium se hoof verduidelik waarom dit noodsaaklik is om dissipline toe te pas na aanleiding van leerlinge se onwettige massabank.
* The Vaal’s medical practices are warned to take care – you are targeted by criminals!
* ‘n Rugbydroom het verlede Saterdag vlerke gekry toe die eerste rugbyspan van die Vereeniging-rugbyklub vir East Rand United met 26-24 in die eindstryd van die Valke se Peregrine-liga geklop het.
Lees dié berigte en veel meer in hierdie week se uitgawe van Vaalweekblad!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button