News

Man ernstig beseer na hy deur ‘n Meyerton-fabriek se dak val

MEYERTON - 'n Man is ernstig beseer na hy gister deur 'n dak by 'n fabriek in Mariusweg geval het.

ER24 en ander nooddienste is na die toneel ontbied.  Die man is op die toneel behandel voor hy per helikopter na Mediclinic Vereeniging geneem is vir verdere mediese sorg.

Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, verneem hulle dat die man op die dak besig was om te werk toe hy geval het. Hy het sowat 10 meter ver geval.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button