Amusing
Sal jy dit eet?
Wat sal jy doen as die bielie van 'n burger op jou bord beland? Sal jy dit eet? Of moet die vraag eerder wees sal jy dit op eet? Gelukkig kom dit met 'n dieet koeldrank!




We use cookies to help improve your experience and to show you relevant advertising. To learn more about cookies, please read our Privacy Policy.