Paramedici van ER24 het op die voertuig, wat in die noodlaan geparkeer was, afgekom.
‘n Man en vrou is in die voertuig gevind en op die toneel dood verklaar.
Die oorsaak van hul dood is egter nog nie vasgestel nie en geen sigbare beserings is aan hulle gevind nie.
Die polisie ondersoek die voorval.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



