CommunityLocal newsNewsNews

“Ons is gatvol” (video: Jannie du Plessis)

"Ons is gatvol" (video: Jannie du Plessis)

VANDERBIJLPARK. – “Ons is gatvol” is die woorde van die Vanderbijlparkpolisie se stasiebevelvoerder, brigadier Hoaeane, en is beaam deur die MEC vir gemeenskapsveiligheid Me. Sizakele Nkosi​​-Malobane by ‘n groot massa-optog Maandag 16 Oktober.

Die MEC, stasiebevelvoerders, polisie, sekuriteit maatskappye, die Communitity Police Forum, die Community Support Forum, Afriforum, Gauteng Community Safety, ER24, plaaslike en Gauteng verkeer en verskeie ander rolspelers en organisasies het deelgeneem aan ‘n opmars vanaf Cicil Oldridge na de Foreststraat waar die polisie verlede Dinsdag 10 Oktober met die Nigeriese uitlanders slaags geraak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button