NewsNews

Verkoolde lyk in rivier gevind

'n Saak van moord word ondersoek na die oorskot van 'n man gisteroggend in 'n staaldrom gevind is.

Die staaldrom het in die Umgenirivier in KwaDabeka, KwaZulu-Natal, gedryf.

Die lyk is deur die polisie se soek- en reddingseeinheid herwin.

Volgens die polisie lyk dit nie soos ‘n voorval wat lank gelede gebeur het nie.

Enige persoon met inligting word gevra om na vore te kom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button