News
8-jarige dood na bus hom tref
'n Hartseer voorval het oor die naweek in Masilo in Theunissen toe 'n 8-jarige seun deur 'n bus getref is.
Volgens die polisie het die seun oor die pad gehardloop om te voorkom dat ‘n Citi Golf in die aankomende verkeersbaan hom tref.
Die seun is op slag dood.
‘n Saak van strafbare manslag is aanhangig gemaak en word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



