NewsNews

Help bejaardes al 11 dae sonder water

Die DA het besluit om in te spring en die bejaardes van Mimi Fouriehof, wat reeds 11 dae, sonder water sit, te help. Hulle het egter die gemeenskap se hulp nodig. Inwoners word gevra om water te skenk wat tussen die inwoners by Mimi Fouriehof in Marketlaan, Vereeniging, gedeel sal word. Die meerderheid van die inwoners is bejaardes en sommige selfs bedlêend. Dit is vir hulle 'n groot kopseer dat hulle nie water het nie. Lede van die DA sal vandag vanaf 17:00 by Mimi Fouriehof wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button