
Inwoners van Mimi Fouriehof is al 12 dae sonder water.
Die rede hiervoor is glo die waterdruk wat deur Rand Water verlaag is weens wanbetaling deur die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit.
Die DA het vandag water ingesamel vir die bejaardes en te danke aan besighede en lede van die gemeenskap het die inwoners nou water.
Groot dank gaan aan Vaal Toyota, Perfect Water, Sonlandpark Ratepayers en Duncanville inwoners.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



