NewsNews

Groot vlamme in SE4

Groot rookwolke en vlamme wat hoog in die lug opskiet is te sien in die agterplaas of in die agterste deel van die huis in Oranjerivierstraat, Vanderbijlpark.

Groot rookwolke en vlamme wat hoog in die lug opskiet is te sien in die agterplaas of in die agterste deel van die huis in Oranjerivierstraat, Vanderbijlpark. Die oorsaak is in hierdie stadium onbekend. Die huiseienaars is blykbaar nie tuis nie. Vaalweekblad het die brand aangemeld. Ons hoop dis ‘n onskuldige brand. Die brandweer is nou op die toneel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button