Paramedici van ER24 het om 01:50 by die toneel in Vyfhoek aangekom waar hulle die man met twee skietwonde aangetref het.
Hy is in sy arm en langs die kant van sy lyf gewond.
Hy is op die toneel behandel voor hy vir verdere behandeling hospitaal toe geneem is.
Die voorval word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



