News

SA staan saam teen plaasmoorde

UPDATE: Die polisie het gevra dat die groep beswaarmakers een baan vir verkeer oop maak, maar die groep weier.

Honderde mense geklee in swart en kakieklere blokeer tans die R59 by die Redan-afrit om op te staan vir plaasmoorde.

Gebruik alternatiewe roetes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button