CommunityLocal newsNews

Familie en Vriende neem Maandag afskeid van Danie

Besonderhede van begrafnisreëlings hier onder

 

Die familie en wye vriendekring van die bekende Vaaldriehoekse sakeman, Danie Goosen, kom Maandag 6 November om 11:00 in die Vier-anker Kerk, Felix Stowestraat 1, Sasolburg bymekaar om afskeid van hom te neem.
Danie is Maandag, 30 Oktober, tragies oorlede. Sy dood word buiten deur sy naasbestaandes ook wyd betreur deur sy “biker”-vriende.
Van sy vriende gaan Maandag om 09:30 by Rafters in Vanderbijlpark bymekaarkom en om 10:15 gesamentlik na die Kerk in Sasolburg vertrek. ‘n Samekoms gaan na afloop van die diens by die Joker F/S klubhuis (Cricket klub, Vanderbijlpark) gehou word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button