LifestyleLocal newsNews

Voortrekkers het saam 105 jaar diens

Baie geluk aan dié drie staatmakers wat die Vaaldriehoek op verskeie maniere dien. Ons is trots op julle!

 

Dié drie lede van Orion Voortrekkers in Vanderbijlpark het gesamentlik 105 jaar diens as Voortrekkers voltooi! Hulle het op 11 November die volgende toekennings vir getroue diens ontvang: Suzette van der Merwe: 40 jaar, Andries Visagie: 35 jaar, Corné Cronjé: 30 jaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button