LetterOpinions

Dankie vir hulp na diefstal

Daan van die Vaaldriehoek skryf:

Daan van die Vaaldriehoek skryf:

Graag wil ek hiermee my dank uitspreek teenoor die bestuur en die vloerpersoneel van Tugela Hardeware vir hulle hulpverlening, bystand en bemoediging met die steel van my bakkie op 20 Junie.

Ek wil ook aan luitenant Swanepoel van Lenasia-Suid se polisiestasie dankie sê vir die hulp en bystand wat aan my verleen is ten tyde van die steel van my bakkie op dieselfde dag. Dit word waardeer.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button