LetterOpinions

Storieboeke vir ouetehuis gesoek

Marina van Vanderbijlpark skryf:

Marina van Vanderbijlpark skryf:

Ons is op soek na tweedehandse storieboeke vir ‘n ouetehuis wat besig is om ’n eie biblioteek in te rig. Dit moet asseblief in goeie leesbare toestand wees en verkieslik Afrikaans. Kontak Marina by 083 291 9547. Baie dankie!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button