LifestyleLocal newsNews

Reënboog na lekker buitjie oor Vaaldriehoek

Dele van die Vaaldriehoek, veral Vanderbijlpark, het vandag heerlike reën gehad. Die eerste hewige bui het vanoggend omstreeks 12:00 begin val. Daarna het die son lekker geskyn en omstreeks 15:30 het Vanderbijlpark sy tweede bui reën vir die dag gekry. Net wat ons nodig gehad het!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button