Die familie van wyle Nico (Blackie) Swarts wat Maandag in ‘n voertuigongeluk gesterf het, laat weet dat sy begrafnis Vrydag, 22 Desember om 14:00 by Impak-gemeente in Drie Riviere plaasvind. Daar sal ‘n besigtiging wees vir dié wat vir oulaas wil groet en hul laaste eer wil bewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



