News

Die Vaaldam: 2016 vs 2017

Verlede jaar die tyd het groot kommer geheers oor die Vaaldam se watervlak wat by die dag minder geword het. Daar is ook verlede Desember water vanaf die Sterkfonteindam vrygestel om die Vaaldam te help. Vandag, 'n jaar later lyk dinge aansienlik beter vir die Vaaldam.

Na die Vaaldam water gekry het van die Srekfonteindam het daar ook ‘n lekker paar reënbuie uitgesak, soveel so dat van die sluise oopgemaak moes word.

Vandag staan die Vaaldam se watervlak op 80.6%, waar dit verlede jaar die tyd maar net bo die 40% was.

Inwoners word gevra om steeds water spaarsamig te gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button