News

Golwe slinger bakkie heen en weer

'n Visvang-uitstappie in Salmon Bay, suid van Ballito in KwaZulu-Natal, het vanggend lelik skeef geloop toe die bestuurder van die bakkie die boot die golwe in wou stoot.

Branders het bo-oor die kajuit gespoel en toe is die bakkie is deur die golwe heen en weer geslinger tot dit effens hoër op die stand beland het.

Die bakkie is met behulp van toue uitgesleep.

Kyk gerus die video van Arrive Alive:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button