
‘n Facebook-gebruiker het die fotos op sosiale media gedeel. Inwoners is warm onder die kraag dat water so gemors word, terwyl groot dele van die land gebuk gaan onder droogte.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



