Job seekers corner – 15 July 2015
Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers! Remember to provide a phone number in your SMS on which employers may call you.
Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers! Remember to provide a phone number in your SMS on which employers may call you.
*23-jarige man is asb. dringend op soek na werk. Kom uit Krugerlaanskool, is baie goed met houtwerk het nie papiere nie. Het ‘n vrou en kind om voor te sorg as iemand hom asb. ‘n kans kan gee. Sy kontak no. O63 219 792O. Willem van Niekerk.
*28- jarige man soek dringend werk! Matriek, fiks, gesond, drink ni. Ondervinding: sweis, motorwerktuigkunde, herstel vurkhysers, roldeure, winkeltrollies. Ondervinding van wegneemete besigheid. Baie gewillig om opgelei te word. Dewald Wessels. 076 203 5494 of 084 492 8520.
*Baie betroubare huishulp beskikbaar. So goed soos goud. Werk al 13 jaar vir ons maar ons verhuis. 083 642 5041.
*Betroubare huishulp. Met 3 jare gastehuis experiense. Kan werk hard 7 dae per week. 076 419 4777.
*Dagsê almal, my naam is Lia, is dringend op soek na werk as daar enige iemand is wat my kan help sal ek dit opreg waardeer. Is bereid om te leer. Verkieslik in Vanderbijlpark omgewing asb. Kontak my gerus op vlg nrs. 074 197 2671 of (016) 933 5568. Het ondervinding in kassierwerk en verkope.
*Ek is 52, soek tuisverpleging van Maandae – Vrydae. Woon in Becquerel str Vanderbijlpark. Het nie vervoer, mt loopafstand ni inbly ni. As iemand my kan help sal ek dt waarder. 0824014500.kan wees. Kan ni mense optel ni, ni inbly ni. As iemand my kan help sal ek dt waarder. 082 401 4500.
*Ek is op soek na werk in Vereeniging, Vanderbijlpark, Vaalpark of Sasol. Kode 10 drywer met geldige PdP. Ek het my eie vervoer. Ek bly in Vdbp. Oortyd is altyd welkom. Kontak Louis op 060 402 3878. WhatsApp 060 402 3878. BBM pin 2AC83C62.
*Gekwalifiseerde Health Care Worker opsoek na werk as Care Worker by huis vir bejaardes of as n Tuis versorger. Kontak Christel op 072 986 9086.
*Ek is asb. op soek na goed wat u nie meer gebruik nie. Enige iets wat u uitgooi wanneer u kaste regpak. Bv klere, kombuisgoed, speelgoed, breekgoed, krale, wol, materiaal, potrette, verf, enige iets. Ek maak ‘n lewe daaruit, kontak my asb. op 076 162 7455.
*Ek is ‘n 51-jarige man op soek na werk. Het diesel en petrol mechanical ondervinding. Ek is lojaal en hardwerkend, my naam is Alex en u kan my skakel op my sel no 076 858 3164.
*Hi I’m Nancy looking for a domestic work around Vanderbijlpark. I’m reliable with good references. Monday to Friday will be perfect for me. My number is 083 342 6603.
*My name is Maria Mofokeng I’m looking for domestic worker and am 32yrs old and my num are 073 514 6200 071 733 2693.
*I am a 60 year old white lady and is looking for a job as a caregiver/ housekeeper/ B&B receptionist or companion please. My name is Sue. You may contact me at 076 297 7571.
*I am looking for a position in these sectors; Food retailers, Hotels, Food and Beverage Distributors, Bed & Breakfasts, contact me if you need someone of my calibre: 079 767 9064. Pubs and related.
*Is jy lis om weg te gaan ma het niemand om u huis op te pas nie, ek sal dit vir jou met graagte doen van November maand af, ou mense sal ek ook oppas jul sal nie spuit wees nie. ek is betroubaar kontak 072 739 0666 skakel my na 6 uur in aand asb. Teen net R100 ‘n dag.
*Ek sal na u troeteldiere omsien terwyl u weg gaan met vakansie of ‘n naweek. Hierdie diens is reg deur die jaar beskikbaar. Ek het goeie verwysings en doen dit al langer as 10 jaar. Elize 071 158 7508.
*Ek is 11 November 2014 af betaal, ek is QA/QC vir die laaste 15 jaar maak ek musiek op funksies, partytjies en verjaarsdae.Werk is baie skaars in wat ek doen as beroepsman, nou moet ek musiek maak om te probeer oorleef. Andre 083 230 0986.
*Ek is 39-jarige blanke man dringend op soek na werk. Is tans in Witbank maar sal verhuis. Ek het 6 jaar ondervinding in kappy wat op myne kontrakteur. Kan enige heinings doen, verf werk, bou, plumbing ens. My kontak no is: 084 729 9222.
*Ek is ‘n 39-jarige man. Ek is ‘n computer IT Technician (Field Technician). Ek is dringend op soek na werk in die Vaal Driehoek omgewing. Kontak my Shaun Swan by 082 457 0405.
*Ek is 23, blanke vrou op soek na werk in Meyerton, Vereeniging, of Walkerville, is bereid om te leer, kan kasier. Kontak my op 082 581 9680. Christa. Dankie.
*Ons twee soek asb. werk, seel en verf dakke, doen alle herstelwerk aan huise, verf huise binne en buite, doen plunbing, electrical, teelwerk bou
en pleister. Maak arbeid prys, ondervinding 35 jaar, het vervoer asb. Dankie. 071 033 8137.
*Baie betroubare huishulp soek werk. Moet kan inslaap. Lina kan ‘n volledige maaltyd uit haar eie kook & is baie goed met kinders. Kontak my vir meer besonderhede 083 785 1404 of Lina by 078 643 7408.
*Ennie is dringend op soek vir nog 2 dae per week as n huishulp,sy werk al 5 jaar vir my, Sy is baie eerlik en betroubaar 48 Vir enige verwysing skakelno 016 429 1666, haar selno is 078 0169 248. Vir enige verwysing skakel no (016) 429 1666.
*Hetty 42-jaar, wit vrou ek bly in Vanderbijlpark, ek dringend op soek na werk, het kassier ondervinding (assestent bestuurder), take away ondervinding en kantoorondervinding, of enige iets, ek is beruit om te leer, leer vinnig,Vanderbijlpark, Sasolburg area asb. Dankie God Bless kan my kontak op 073 783 1857.
*My naam is Willie. Ek soek werk as boekhouer debiteure/krediteure klerk kassiere voorraadkontroleer of toesighouer. Ek het vir 14 jaar lank my eie alg. handelaarsaak gehad en my eie boeke gedoen. Weens die feit dat ek klein begin het en toe gegroei het, het ek alle aspekte van die besigheid leer ken. Voor dit het ek ook vir 3 jaar as boekhouer gewerk. My tel.nr is 081 439 1031.
*Kan jul my asb. help is dringend op soek na werk het kassier en kantoor ondervinding kan my kontak op die no 071 163 9320.
*Kinderoppaser. Pas kinders vanaf ’n jaar en ouer op tydens Junie vakansie. 081 085 0031.
*Looking for job as domestic ironing only my no is 079 624 3672.
*My naam is Liesbet ek is 45 jaar oud ek is op soek na domestic werk or cleaning ek werk baie goed my nommer is 076 2050 383.
*My naam is Selina, 50 jaar oud ek soek huishulp werk, my werkgewer verhuis, inslaap ook goed 084 8751 467.
*My name is Julia. Am looking for a Domestic work. Part time or Full time job,contact me on 073 167 2518.
*My name is Maureen. Urgently looking for employment. I can do general office work, admin, switchboard, telesales.I haveales and 6 yrs in export sales. 4 years switchboard operator. Please contact me 079 860 6729 10 years experience in internal sales and 6 yrs in export sales. 4 years switchboard operator. Please contact me 079 860 6729.
*Op soek na werk asb. het code 14 EC semiskill werktuigkundige petrol en diesel handyman pluming enige iets skakel 076 687 2496. Sasolburg.
*Op soek na carworker of oppasser wat bereid is om te leer asb moet 35jr en ouer wees kontak Lettie op 084 880 4356.
*Registered auxiliary nurse available as careworker, home-nurse for elderly, drivers license, 15years+ experience, can stay in, no dependants. Adri. 079 073 7427.



