
Luidens ‘n verklaring van ER24 het paramedici die man in tuin aangetref.
Hy het ‘n skietwond aan sy kop gehad en geen teken van lewe getoon nie.
Die polisie ondersoek die voorval.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



