NewsNews

Verdagte dood na plaasaanval buite Nigel

'n Verdagte in 'n plaasaanval is tydens 'n grootskaalse polisiesoektog dood gevind. Daar is egter nog nie bevestig wie hom geskiet het nie.

Volgens die polisie was die 59-jarige vrou alleen in die huis toe sy deur twee mans in haar kombuis oorval is. Sy is met ‘n knopkierie aangerand, vasgebind en gedwing om die kluis oop te sluit.

‘n Tuinwerker het na ‘n naburige plaas gehardloop om hulp te ontbied.

Die slagoffer het nie ernstige beserings opgedoen nie.

Die voorval word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button