Local newsNewsNews

Sakeman kritiek na skietvoorval

Tans in waakeenheid; word voorberei vir noodoperasie

VANDERBIJLPARK. – Daar word ‘n beroep op die publiek gedoen om te bid vir die eienaar van Lee’s Car wash, nadat hy vanoggend met ‘n skietwond aan die kop by sy onderneming langs Checkers Hyper in die sentrale sakegebied gevind is. Hy is deur ER24 paramediese personeel gestabiliseer en na die Emfuleni Mediclinic gehaas waar hy tans in die intensiewe sorgeenheid is en binnekort geopereer gaan word.

Lede van Afriforum, wat baie vinnig op die toneel was,  asook die polisie is steeds op die toneel.

*Vaalweekblad en sy personeel wens sy familie sterkte toe en ons bid vir hom en sy gesin en familie.  *Volledige berig in more se Vaalweekblad.

FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button