LetterOpinions

Meer inligting oor dakloses gevra

“Nog iemand wat omgee skryf:”

“Nog iemand wat omgee skryf:”
Kan jul asseblief so gaaf wees om ‘n beriggie te plaas waarin julle vir Bekommerde Elsie vra om my te kontak, aangesien die nommer wat verskaf is, nie bestaan nie.
Dit is i.v.m. die berig oor die twee pensioenarisse wat in die vlaktes in Sasolburg slaap. Baie dankie Vaalweekblad dat julle omgee.
(Bekommerde Elsie moet asseblief haar kontakbesonderhede aan Vaalweekblad SMS by 45534, aangesien“Nog iemand wat omgee” nie ’n foonnommer verskaf het nie. Red).

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button