LetterOpinions

Waar gaan ‘nuwe’ riool heen?

‘Blye vooruitgang’ van Vanderbijlpark skryf:

‘Blye vooruitgang’ van Vanderbijlpark skryf:
Dit is verblydend om van al die nuwe ontwikkelings in ons plaaslike koerante te lees. Dit is ‘n Mega City, nogal hier langs ons Vaalrivier en ‘n deeltitelontwikkeling waar inwoners nie die ongerief van beurtkrag sal beleef nie. Nêrens lees of hoor ons van nuwe of groter rioolaanlegte wat beplan word nie. Mense, waar gaan al die ekstra riool heen? Seker maar weer na ons geliefde Vaalrivier toe!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button