News

Kar op dak by River Square

'n Groot ongeluk het 'n rukkie gelede by die verkeerslig by die River Square-inkopiesentrum in Drie Riviere plaasgevind.

Drie voertuie was by die botsing, by die verkeerslig in Generaal Hertzogweg en Nile-rylaan betrokke, en een voertuig het op sy dak tot stilstand gekom.

Meer inligting volg later.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button