Photo GalleriesSportSportSport

Stoei tot jy gloei

VANDERBIJLPARK. – Die Vanderbijlpark Stoeiklub het onlangs ‘n Kabouter Stoei-aand gehou, waar die meeste groentjies hulle eerste proesel van die sport op mededingende vlak kon kry. Die klubs wat aan die aand deelgeneem het, was Fochville-, Heidelberg- en Souple Stoeiklub. Die aksie op die mat was iets om te aanskou.  

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button