LifestyleLocal newsNewsNews

R1000 Beloning vir hondjie

R1000 Beloning vir hondjie

Roelf Potgieter van Denzastraat in SW5, Vanderbijpark, wil baie graag sy geliefde maltesie, Heidi, terug hê en bied ‘n beloning van R1 000 aan. Heidi het op 8 April by die erf uitgekom. ‘n Vrou het glo gestop en Heidi het ingespring toe sy die motordeur oopmaak. Die vrou het toe weggery. Roelf wil baie graag vir Heidi terug hê. Die vrou, of enigiemand met inligting kan Jackie kontak by 082 307 6070 of Suzette by 082 377 5774.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button