News

Ses beseer in ongeluk

Ses mense in beseer, waarvan drie in 'n kritieke toestand is, na vier voertuie in 'n motorongeluk, 30km buite Potchefstroom, betrokke was. 

Paramedici van ER24 het gisteraand omstreeks 18:20 by die toneel aangekom. Hulle het ondersoek ingestel het ‘n 50-jarige man en negejarige meisie gevind wat in een van die voertuie vasgekeer was. ‘n Vrou, vermoedelik in haar twintigs was in een van die ander voertuie vasgekeer.

 

Gespesialiseerde toerusting is ingespan om die pasiënte uit die wrakstukke te bevry. Al drie is in ‘n kritieke toestand hospitaal toe geneem.

Die ander drie pasiënte is ook op die toneel vir ligte beserings behandel en hospitaal toe geneem.

 

Die voorval word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button