Volgens kapt. Dave Miller, woordvoerder vir die polisie is nooddienste en die polisie steeds op die toneel waar die man se liggaam aan ‘n stuk tou van die brug gehang het.
Die N1 noord is tans gesluit en Bothaweg is ook vir verkeer afgesper.
Die voorval word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



