HealthLifestyleLocal newsNews
Ag nee sies!
Arconpark se inwoners sê hulle kan die stank en gemors by die tuinvullis-stortterrein nie meer verduur nie.
Inwoners van Arconpark sê die stortingsterrein in hul gebied is so vol dat hulle nie meer hul tuinvullis daar kan gaan stort nie. Daar is bourommel en allerhande ander rommel wat veroorsaak dat die gebied erg stink.
Chris Smuts het vandag ‘n draai by die terrein gaan maak, waar verskeie mense oor die gemors gekla het. Nog foto’s in komende week se Vaalweekblad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



